Afrikaans 1933-1953

2 Konings 25:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in die vyfde maand, op die sewende van die maand — dit was die negentiende jaar van koning Nebukadnésar, die koning van Babel — het Nebusarádan, die owerste van die lyfwag, die dienaar van die koning van Babel, in Jerusalem gekom.

2 Konings 25

2 Konings 25:1-17