Afrikaans 1933-1953

2 Konings 25:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die seuns van Sedekía voor sy oë geslag. En hy het die oë van Sedekía laat verblind en hom met koperkettings gebind en hom na Babel gebring.

2 Konings 25

2 Konings 25:6-17