Afrikaans 1933-1953

2 Konings 25:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in die sewen-en-dertigste jaar van die ballingskap van Jójagin, die koning van Juda, in die twaalfde maand, op die sewen-en-twintigste van die maand, het Evil-Meródag, die koning van Babel, in die jaar van sy troonsbestyging, Jójagin, die koning van Juda, uit die gevangenis verhef.

2 Konings 25

2 Konings 25:25-30