Afrikaans 1933-1953

2 Konings 25:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die hele volk, klein en groot, hulle gereedgemaak, saam met die owerstes van die leërs, en na Egipte gegaan, want hulle was bevrees vir die Chaldeërs.

2 Konings 25

2 Konings 25:22-30