Afrikaans 1933-1953

2 Konings 21:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal die voet van Israel nie meer laat rondswerwe uit die land wat Ek aan hulle vaders gegee het nie, as hulle net sorgvuldig handel volgens alles wat Ek hulle beveel het, en volgens die hele wet wat my kneg Moses hulle beveel het.

2 Konings 21

2 Konings 21:1-13