Afrikaans 1933-1953

2 Konings 21:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het ook ’n gesnede beeld van Asjéra wat deur hom gemaak is, in die tempel gesit, waarvan die Here vir Dawid en sy seun Salomo gesê het: In hierdie huis en in Jerusalem wat Ek verkies het uit al die stamme van Israel, sal Ek vir ewig my Naam vestig.

2 Konings 21

2 Konings 21:5-17