Afrikaans 1933-1953

2 Konings 19:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in dieselfde nag het die engel van die Here uitgetrek en in die laer van die Assiriërs honderd-vyf-en-tagtigduisend verslaan; en toe hulle die môre vroeg hul klaarmaak — was dit almal dooie liggame!

2 Konings 19

2 Konings 19:31-37