Afrikaans 1933-1953

2 Konings 18:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die rábsake sê vir hulle: Het my heer my na jou heer en na jou gestuur om hierdie woorde te spreek? Is dit nie na die manne wat op die muur sit, dat hulle hul eie drek kan eet en hul eie water kan drink saam met julle nie?

2 Konings 18

2 Konings 18:18-33