Afrikaans 1933-1953

2 Konings 18:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Éljakim, die seun van Hilkía, en Sebna en Joa aan die rábsake: Praat tog met u dienaars Aramees, want ons verstaan dit; en moenie met ons Joods praat voor die ore van die manskappe wat op die muur is nie.

2 Konings 18

2 Konings 18:17-30