Afrikaans 1933-1953

2 Konings 15:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Menáhem het oor Israel, al die persone van vermoë, die geld verdeel om dit aan die koning van Assirië te gee: vyftig sikkels silwer vir elke man; toe het die koning van Assirië omgedraai en nie daar in die land gebly nie.

2 Konings 15

2 Konings 15:12-28