Afrikaans 1933-1953

2 Konings 15:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Pul, die koning van Assirië, het die land oorval, en Menáhem het aan Pul duisend talente silwer gegee, dat sy hande met hom sou wees om die koningskap in sy hand te versterk.

2 Konings 15

2 Konings 15:9-26