Here, God van Abraham, Isak en Israel, ons vaders, bewaar dit vir ewig, so ’n gesindheid in die gedagtes van die hart van u volk, en rig hulle hart tot U;