Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 29:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek weet, my God, dat U die hart toets en behae het in opregtheid; ek het in die opregtheid van my hart al hierdie dinge vrywillig gegee; en nou het ek met blydskap gesien hoe u volk, hier aanwesig, vrywillig aan U gegee het.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:7-18