Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 20:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN daarna het daar by Geser oorlog ontstaan met die Filistyne; toe het Síbbegai, die Husatiet, Síppai, uit die kinders van die Refaïete verslaan, sodat hulle onderworpe geraak het.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:3-8