Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 20:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het ook die bevolking wat daarin was, uitgebring en hulle met die saag laat saag, en met ysterpenne en met byle laat werk; en so het Dawid gedoen met al die stede van die kinders van Ammon. Toe het Dawid met al die manskappe na Jerusalem teruggegaan.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-8