Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 19:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die Arameërs dan sien dat hulle voor Israel verslaan was, het hulle boodskappers gestuur en die Arameërs laat uittrek wat oorkant die Eufraat was, met Sofag, die leërowerste van Hadaréser, op hulle voorpunt.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:7-18