Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 19:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die kinders van Ammon sien dat die Arameërs vlug, het hulle ook vir sy broer Abísai gevlug en die stad ingegaan. En Joab het in Jerusalem aangekom.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:5-19