Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 1:49-53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

49. En Saul het gesterwe, en Baäl-Hánan, die seun van Akbor, het in sy plek geregeer.

50. Nadat Baäl-Hánan gesterf het, het Hadad in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pahi; en die naam van sy vrou was Mehetábeël, die dogter van Matred, die dogter van Mésahab.

51. Toe Hadad gesterf het, was die vorste van Edom: die vors Timna, die vors Alja, die vors Jetet,

52. die vors Oholibáma, die vors Ela, die vors Pinon,

53. die vors Kenas, die vors Teman, die vors Mibsar,