Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 1:50 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nadat Baäl-Hánan gesterf het, het Hadad in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pahi; en die naam van sy vrou was Mehetábeël, die dogter van Matred, die dogter van Mésahab.

1 Kronieke 1

1 Kronieke 1:48-54