Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 8:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle vra vir Hom: “Waar is U Vader?” Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Julle ken My nie en ook nie My Vader nie. As julle My geken het, sou julle My Vader ook geken het.”

Yoganan 8

Yoganan 8:15-26