Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 8:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Al getuig Ek ook van Myself, My getuienis is waar omdat Ek weet van waar Ek gekom het en waarheen Ek gaan, maar julle weet nie van waar Ek gekom het en waarheen Ek gaan nie.

Yoganan 8

Yoganan 8:1-17