Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 6:61-63 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

61. Yeshua het in Sy Gees geweet dat Sy studentevolgelinge hieroor murmureer en Hy vra vir hulle: “Is dit vir julle ’n struikelblok?

62. Julle sal daarom waarlik die Seun van die mens sien opvaar na die plek waar Hy aan die begin was.

63. Die Gees is dit wat lewend maak, dit is tot geen voordeel vir die vlees nie; die dinge waaroor Ek met julle gepraat het, is Gees en is lewe,