Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 6:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua sê vir hulle: “ אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees, die Brood van Lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger wees nie en wie in My vertrou, sal nooit dors wees nie, tot in ewigheid,

Yoganan 6

Yoganan 6:27-41