Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 6:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir julle sê: Julle soek My nie omdat julle wondertekens gesien het nie, maar omdat julle van die brood geëet en versadig geword het.

Yoganan 6

Yoganan 6:18-27