Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 4:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die fontein van Ya’akov was ook daar. Aangesien Yeshua moeg was van die reis, het Hy by die fontein gaan sit. Dit was omtrent die sesde uur (twaalfuur die middag).

Yoganan 4

Yoganan 4:1-8