Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 4:53 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die vader het geweet dat dit dieselfde tyd was waarop Yeshua vir hom gesê het: ‘Jou seun leef!’ Hy persoonlik en sy hele huis het vertrou.

Yoganan 4

Yoganan 4:52-54