Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 4:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die vrou sê vir Hom: “My Meester, gee vir my daardie water sodat ek nie dors kry en hier hoef te kom trek nie.”

Yoganan 4

Yoganan 4:12-16