Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 4:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Yeshua het geweet dat die Fariseërs gehoor het dat Hy baie studentevolgelinge gemaak het en meer gedoop het as Yoganan,

2. alhoewel Yeshua self nie gedoop het nie, maar wel Sy studentevolgelinge.