Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 19:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Jode antwoord hom: “Ons het ’n wet en volgens ons wet moet Hy doodgemaak word omdat Hy Homself die Seun van God gemaak het.”

Yoganan 19

Yoganan 19:1-17