Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 19:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en die leierpriesters van die Jode het vir Pilatos gesê: “Moenie skryf: ‘Die Koning van die Jode’ nie, maar, ‘dat Hy gesê het: Ek is die Koning van die Jode’.”

Yoganan 19

Yoganan 19:17-31