Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 19:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierop het Pilatos probeer om Hom los te laat, maar die Jode het geskree en gesê: “As u Hom loslaat, is u nie die keiser se vriend nie. Elkeen wat homself koning maak, is in opstand teen die keiser.”

Yoganan 19

Yoganan 19:6-20