Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 18:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Omdat Yeshua alles geweet het wat met Hom sou gebeur, het Hy uitgegaan en vir hulle gevra: “Wie soek julle?”Eks 3:14 “ אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees.” Y’hudah, die een wat Hom sou oorgee, het by hulle gestaan.

Yoganan 18

Yoganan 18:2-11