Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 18:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua antwoord: “My Koninkryk is nie van hierdie wêreld nie. As My Koninkryk van hierdie wêreld was, sou My dienaars geveg het sodat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie, maar My Koninkryk is nie nou van hier nie.”

Yoganan 18

Yoganan 18:34-40