Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 17:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Van nou af is Ek nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld en Ek kom na U toe, Afgesonderde Vader, bewaar hulle in U Outoriteit en Karakter, wat U vir My gegee het sodat hulle een kan wees, net soos Ons.Ps 41:10

Yoganan 17

Yoganan 17:1-20