Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 16:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Ek sê vir julle die waarheid: dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan, want as Ek nie weggaan nie, sal die Bevryder en Lewegewer nie na julle toe kom nie, maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle toe stuur.

Yoganan 16

Yoganan 16:3-15