Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 16:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardie dag sal julle My niks vra nie. Dit is ’n ewige waarheid wat Ek vir julle sê: alles wat julle My Vader sal vra in My Outoriteit en Karakter, sal Hy vir julle gee.

Yoganan 16

Yoganan 16:20-27