Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 16:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy studentevolgelinge het onder mekaar gevra: “Wat is dit wat Hy vir ons sê: ‘’n Kort rukkie en julle sal My nie sien nie en weer ’n kort rukkie en julle sal My sien omdat Ek na My Vader toe gaan?’”

Yoganan 16

Yoganan 16:13-21