Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 13:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir julle sê: daar is nie ’n slaaf groter as sy meester nie en ook nie ’n afgevaardigde groter as die een wat hom gestuur het nie.

Yoganan 13

Yoganan 13:14-20