Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 11:33-36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

33. Toe Yeshua haar en die Jode wat saam met haar gekom het sien huil, is Hy kragtig aangeraak in Sy Gees en was Hy van binne omgekrap.

34. Hy het gevra: “Waar het julle hom neergelê?” Hulle sê vir Hom: “Ons Meester, kom kyk.”

35. Yeshua het gehuil.

36. Die Jode het gesê: “Kyk hoe lief het Hy hom gehad!”