Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 11:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Ek is bly, om julle ontwil, dat Ek nie daar was nie sodat julle kan vertrou, maar ons gaan daarheen.”

16. Toe sê T’oma, wat ‘Tweeling’ genoem word, vir sy mede-studentevolgelinge: “Laat ons ook gaan om saam met Hom te sterf.”

17. Met Yeshua se aankoms in Beit-Anyah, het Hy gevind dat hy al vier dae in die graf was.