Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 10:40-42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

40. Hy het weer na die anderkant van die Yarden gegaan na die plek waar Yoganan eers gedoop het en Hy het daar gebly.

41. Baie het na Hom toe gekom en gesê: “Yoganan het nie een wonderteken gedoen nie, maar alles wat Yoganan van hierdie Man gesê het, is waar.”

42. Baie het in Hom vertrou.