Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Tz'fanyah 3:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Roep uit van vreugde, o dogter van Tziyon! Roep uit in triomf, o Yisra’el! Verheug jou en jubel met jou hele verstand, wil en emosie, o dogter van Yerushalayim!

Tz'fanyah 3

Tz'fanyah 3:7-20