Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Tz'fanyah 2:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom, so waar as Ek leef,” verklaar יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el: “Mo’av sal wees soos S’dom en die seuns van `Ammon soos `Amora; ’n plek oorgeneem deur brandnetels en soutpanne en ’n ewige verlatenheid. Die wat oorbly van My volk sal hulle plunder en dié wat oorbly van My nasie sal hulle erf.”

Tz'fanyah 2

Tz'fanyah 2:1-15