Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Tz'fanyah 2:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die juigende stad wat veilig bly, wat in haar binneste sê: “Ek is en daar is niemand anders nie!” Hoe het sy ’n verlatenheid geword, ’n rusplek vir wilde diere! Almal wat by haar verbygaan sal spot en sy hand waai in veragting.

Tz'fanyah 2

Tz'fanyah 2:8-15