Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Tz'fanyah 1:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die boodskap van יהוה wat gekom het tot Tz’fanyah, die seun van Kushi, die seun van G’dalyah, die seun van Amaryah, die seun van Hizkiyah, in die dae van Yoshiyahu, die seun van Amon, koning van Y’hudah:

Tz'fanyah 1

Tz'fanyah 1:1-10