Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 9:58 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Yeshua vir hom: “Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel het neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy Sy kop kan neerlê nie.”

Luka 9

Luka 9:48-62