Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 9:54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Sy studentevolgelinge, Ya’akov en Yoganan, dit sien, sê hulle: “Ons Meester, wil U hê ons moet vuur van die hemel af roep en hulle verteer, net soos Eliyahu gedoen het?”2 Kon 1:9-16

Luka 9

Luka 9:53-56