Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 9:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl hulle van Hom weggaan, sê Shim’on vir Yeshua: “Leermeester, dit is goed dat ons hier is; laat ons dan drie tente maak, een vir U, vir Moshe een en een vir Eliyahu.” Hy het nie geweet wat hy sê nie.

Luka 9

Luka 9:32-39