Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 9:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die dag einde se kant toe staan, kom Sy studentevolgelinge na Hom toe en sê vir Hom: “Stuur die mense weg sodat hulle na die dorpe en plase in die omtrek kan gaan om te oornag en vir hulleself kos kan kry, want ons is hier in ’n verlate plek.”

Luka 9

Luka 9:8-13