Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Luka 7:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy draai na die vrou toe en sê vir Shim’on: “Sien jy hierdie vrou? Ek het in jou huis ingekom; jy het nie water vir My voete gegee nie, maar sy het met haar trane My voete natgemaak en met die hare van haar kop afgedroog.

Luka 7

Luka 7:37-50